Ma van vier in huis vermoor

Written by on July 20, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

’n 51-jarige vrou – en ma van vier – is hierdie week in haar huis in Witbank vermoor. Letitia Jacobs is vermoedelik verwurg, en polisie vermoed ook dat sy seksueel aangerand is. Die voorval het Dinsdag tussen 11:00 en 12:00 by Jacobs se huis plaasgevind. Jacobs is na bewering etlike maande voor die moord, vantevore in haar huis oorval en aangerand deur onbekende verdagtes. Twee mans is glo laaste op die toneel gesien. Volgens Jacobs se man, André, het die polisie nie op die vorige aanvalle reageer nie. Met ER24-ambulansdienste se aankoms op die toneel is Jacobs dood verklaar.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background