Lydenburgpad blokkeer deur stakers

Written by on April 5, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Woedende subkontrakteurs het vanoggend die pad by die nuwe varsproduktemark buite Nelspruit, blokkeer met ‘n laaigraaf en vragmotor. Dit volg nadat hulle glo nog nie deur konstruksie-maatskappy, Liviero, betaal is nie. Volgens ‘n bestuurder by Liviero, is die maatskappy glo nog nie deur Mpumalanga Ekonomiese Groei Agentskap (Mega) betaal nie. Nie Liviero- of Mega-woordvoerders kon bereik word vir kommentaar nie. Alle konstruksie is vandag gestaak.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?