Luukse lodge by KNP beplan

Written by on November 8, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die Royal Portfolio het aangekondig dat ‘n eksklusiewe nuwe safari lodge by Royal Malewane – en die Royal Portfolio se ikoniese eerste eiendom – in die Kruger Nasionale Park sal open volgende jaar. The Farmstead is die maatskappy se tweede eiendom in die park en sal op 1 Mei 2019 sy deure oopmaak.

Na aanleiding van die onlangse opknapping van die bestaande Royal Malewane-safari-lodge, is die konstruksie nou op The Farmstead aan die gang.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background