Lisensie Her-nu

Written by on March 24, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

100.5Fm moet volgens ons lisensievoorwaardes elke vyf jaar weer aansoek vir dieselfde lisensie doen.

Ons gaan vanjaar ook aansoek doen vir ‘n beter sein in die uitsaai gebied. As deel van die aansoek wys ons graag ons ondersteuning uit die Laeveld gemeenskap. Hiermee versoek ons graag dat jy, as jy ‘n besigheid, organisasie of selfs ‘n groep verteenwoordig, ‘n brief ter ondersteuning op ‘n amptelike briefhoof na [email protected] voor Maandag 26 Maart stuur sodat ons dit by die aansoek kan insluit. Jou ondersteuning word opreg waardeer. #TrotsLaeveld #Asseblief

Terloops. Die lisensie is verseker nie ingedrang nie – dit is bloot ‘n proses van die her-aansoek wat elke vyf jaar gebeur en die ondersteuning help altyd as deel van die aansoek. Soos elkeen van ons elke jaar aansoek vir ‘n voertuiglisensie moet doen. Daar was navraag in die verband.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?