Lily- en Barbrook-myne se verkoop amptelik

Written by on May 9, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die verkoop van Lily en Barbrook-myne is amptelik en sal glo binnekort heropen. Mike McChesney, uitvoerende hoof van Vantage Goldfields Bpk., en Fred Arendse, uitvoerende hoof van SSC Flaming Silver, het in ‘n gesamentlike verklaring gesê die enigste uitstaande punt voor die verkoop gefinaliseer word, was goedkeuring deur die minister van minerale hulpbronne, Gwede Mantashe, om toestemming te verleen vir die oordrag van die mynlisensies. Die SSC-groep het, deur sy filiaal, Flaming Silver, en Vantage Goldfields SA (VGSA) ‘n ooreenkoms geteken vir die verkoop van sy 74 persent aandeelhouding in Vantage Goldfields.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background