Liggaam van vermiste agtjarige kind gevind

Written by on June 13, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die liggaam van ‘n agtjarige meisie, Nokubonga Mhlanga, wat Vrydag in die Numbi-omgewing vermis geraak het, is gister gevind. Die kind is is Vrydag laas gesien toe sy glo saam met ‘n onbekende man langs die R538 gestap het. Mpumalanga News het berig dat Nokubonga se oom, Reginald Mhlanga, gesê het dat haar lyk vol kneusplekke gevind is, asof sy met ‘n sambok geslaan is. Dit is nog nie bevestig of die kind onsedelik aangerand is nie.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track
Title
Artist

Background