In die nuus uit die Laeveld die week: Die Gardee-familie eis miljoene oor die moord op Hillary, beskuldigde wat Duitse toeris glo vermoor bly in aanhouding, en die DA is bekommerd oor werkloosheid onder vroue in Mpumalanga.
Luister die hooftrekke hier.



