Laeveld musikant en klankingenieur in gru-ongeluk

Written by on June 4, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die bekende sangeres van die plaaslike groep Havanna, Ilse Muller, is glo ernstig beseer tydens ‘n kop-aan-kop botsing op die R37-pad. Laeveld klankingenieur, Dewald Scheepers, was saam met haar in die voertuig en is ook ernstig beseer.

Moeti Mmusi, woordvoerder vir die Departement van Veiligheid, Veiligheid en Skakeling, het gesê daar word beweer dat ‘n Hollandse toeris in ‘n Nissan-X-Trial in die aankomende baan beweeg het, en met die Isuzu-bakkie waarin Muller en Scheepers op pad Nelspruit vanaf Sabie gereis het, gebots het.

Die toeris is na Mediclinic Nelspruit gehaas, maar het aan sy beserings beswyk. Sy passasier, ‘n vrou, is ernstig beseer.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background