Laeveld-dansers van die beste

Written by on July 30, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Dansers van Surané’s Dance Academy het by die onlangse Internasionale Beeldende Kunstevereniging-kompetisie – wat die afgelope naweek in Middelburg plaasgevind het – baie goed presteer. ‘n Hele paar trofeë is terug Laeveld toe gebring. Nelspruiters Jozanne Munnik en Olga Erasmus, het beide eerste in ballet geplaas, terwyl spanmaat Kayle du Plessis ook met ‘n goue medalje teruggekeer het.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?