Laerskool-adjunkhoof sterf in ongeluk

Written by on May 14, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Laerskool Witrivier se personeel en leerlinge is nog in skok na die onverwagse dood van die skool se gewilde adjunk-hoof. Danie Willemse het Saterdagoggend op die R40 verongeluk. Moeti Mmusi, woordvoerder van die departement van gemeenskapsveiligheid, het die voorval bevestig en gesê alhoewel hulle nog die ongeluk ondersoek, kan hy bevestig dat dit wel ‘n kop-aan-kop botsing tussen twee voertuie was, tussen 3 uur en half vier in die oggend. Medici het Willemse op die toneel dood verklaar.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background