Kontant-in-transito rooftog-beskuldigdes voor hof

Written by on October 17, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Twee kontant-in-transito rooftog-beskuldigdes, Fanike Mnisi en Sibusiso Mokoena, het voor die Kabokweni-streekshof verskyn op aanklagte van gewapende roof. Die mans is verlede Donderdag deur lede van Mpumalanga se CIT-taak in hegtenis geneem, ná ‘n ondersoek wat hulle aan kontanttransito-saak, van verlede jaar, koppel. Daar word beweer dat die verdagtes die SBV-gepantserde voertuig in die Kanyamazane Mgwenya-gebied op die pad na Rocky Drift in die Witrivier-omgewing, beroof het. Hulle het gevlug met ‘n onbekende bedrag geld. Foto ter illustrasie.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track
Title
Artist

Background