KNP vier Internasionale Wildbewaardersdag

Written by on August 2, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die Kruger Nasionale Park se bestuur en personeel het ‘n seremoniële geleentheid gehou om hulde te gee aan hulle wildbewaarders. Dit was ter viering van Internasionale Wildbewaardersdag. Die hoogtepunt van die seremonie was ‘n huldeblyk aan veldwagter Respect Mathebula, wat op 19 Julie 2018 in ‘n kontak met ‘n stropery-groep doodgeskiet is. Hy is onthou as ‘n jong man wat sy lewe gegee het tydens die waardige daad van die beskerming van die natuurlike erfenis van hierdie land.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track
Title
Artist

Background