KNP-olifant getoets vir TB

Written by on April 21, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

 Daar is kommer dat olifante in die Kruger Nasionale Park die menslike weergawe van tuberkulose kan kry. Dit volg nadat een olifant daar glo aan die siekte dood is. Wetenskaplikes het nou hierdie week toetse op die diere uitgevoer om dit te bevestig. Die span, onder leiding van professor Michele Miller van die Universiteit van Stellenbosch, het toetse op ‘n jong olifant gedoen. Miller het gesê hulle hoop om sporadies tussen 60 en 70 olifante in die park te toets. Dit was die eerste geval van menslike TB-bakterieë in die park, het sy gesê.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?