KNP-hekke ontoeganklik weens betogings

Written by on June 29, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Besoekers aan die Kruger Nasionale Park is gister gewaarsku dat die Paul Krugerhek ontoeganklik is weens protesaksies. Plaaslike gemeenskappe het ongeveer 20 kilometer voor die hek, die R536-pad blokkeer. Besoekers word aangeraai om steeds alternatiewe hekke soos Phabeni (wat ongeveer 10 kilometer vanaf Hazyview op die R536 is) te gebruik. Die polisie is op die toneel, en die situasie word noukeurig gemonitor.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?