100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Klein Zetske draai busbestuurders om haar pinkie

Written by on November 15, 2024

Zetske Izeboud (20 maande) het ‘n ritueel saam met haar pa, Heinrich, en oupa, Willem Fourie: Elke oggend staan hulle in die voortuin en waai vir die Buscor-busse wat verbyry.

Die dogtertjie is al bekend aan die pendelaars wat nou al terugwaai en die busbestuurders wat vir haar toet.

Sy is absoluut gaande oor enigiets met wiele, vertel haar ma, Megan, en ouma, Tersia.

Luister hier:

Sien ook: TRACN4-tydren beloof naelbytaksie


Share on Facebook
Share on Twitter
Share on Pinterest
Share on Linkedin
Send by Whatsapp
Love