KLCBT-finaliste bekendgemaak
Written by Mireille on September 30, 2024
Die nominasies vir vanjaar se gesogte KLCBT-toekennings is sopas bekendgemaak.
Vanjaar borg Radio Laeveld die Welsynsorganisasie van die Jaar Toekenning.
Die finaliste is Childline Mpumalanga, die Greater Rape Intervention Project (GRIP), Power of 8000 en We Care 4 Nelspruit.
Linda Grimbeek van die KLCBT deel die ander finaliste met 100.5FM.
Luister hier: