Kind voor dood gemartel

Written by on April 5, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Gabisile Shabane, die dertien-jarige Mpumalanga-kind wat aan albinisme gely het en vermoor is, is forseer om remvloeistof te drink voor haar dood. Die hof het gister aangehoor dat die vloeistof met bier gemeng is deur haar ontvoerders, en dat sy ook gedwing is om dagga saam met dit te rook. Beskuldigde nommer een, ‘n tradisionele geneser, Thokozane Msibi, het die mengsel aangemaak. Drie mans is aangekla van die moord en skending Shabane se liggaam. Verskeie van haar liggaamsdele is af- en uitgesny vir sogenaamde “muti”. Foto: weeklyxpose.co.za

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?