100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Jeannedré groet OME met goeie nuwe vriendinne

Written by on June 3, 2022

Jeannedré de Waal is gisteraand tydens die agtste episode van Op My Eish! 2 huis toe.
Sy het dalk nie liefde gevind saam met Francois Jacobs nie, maar sy het ‘n hele groep nuwe vriendinne ryker geword.
Sy het vir die Ontbyt-span vertel dat hulle, in die twee en ‘n half weke wat sy aan die program verfilm het, nie ‘n sterk verbintenis aangeknoop het nie, terwyl van die ander deelnemers duidelik al verlief is op die losloper.
Luister weer hier na die gesprek.


×