Huisbrake tydens Paasnaweek

Written by on April 3, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Misdaadbestryders het bevestig dat daar minder huisbrake was in die Laeveld die afgelope Paasnaweek, as wat daar verwag was. Hi-Tech en J&M Sekuriteitsmaatskappye het in ‘n gesamentlike operasie een vermeende huisrower in hegtenis geneem, en volg positiewe leidrade op wat kan lei tot die arrestasie van nog twee verdagtes. Callum McPherson, van Hi-Tech sekuriteit, het gesê dat die gesamentlike operasie ook tot die inhegtenisname van ‘n verdagte in Witrivier gelei het. die man het glo by ‘n woonstel probeer inbreek.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?