Huis Betlehem reeds 25 jaar ‘n veilige hawe
Written by Mireille on July 31, 2025
Die plaaslike gemeenskap se ondersteuning laat Huis Betlehem toe om die afgelope 25 jaar ‘n veilige hawe te bied vir kinders wat sorg benodig.
Mariaan Lourens en Verina Gerber deel wat dit verg om die twee huishoudings, in onderskeidelik Witrivier en Nelspruit, waar 17 kinders woon, te bedryf.
Luister weer: