Honderde diere na Moz verskuif

Written by on September 14, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die afgelope twee maande is honderde diere, insluitend sebra, blouwildebeeste en rooibokke, van die Kruger Nasionale Park, na die Zinave Nasionale Park in Mosambiek verskuif. Die Zinave Nasionale Park – van vierhonderd en agt duisend hektaar – herstel nog steeds van die burgeroorlog. Die diere is deur die Suid-Afrikaanse Departement van Omgewingsake aan Mosambiek se Ministerie van Grond, Omgewing en Landelike Ontwikkeling geskenk. Dit is in ‘n gesamentlike poging tussen die regerings om belangrike wildsgebiede te ontwikkel as deel van die Groot Limpopo-oorgrensbewaringsgebied, wat Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe insluit.  Foto: Club of Mozambique

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background