100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 9 van 2022

Written by on March 4, 2022

In die hooftrekke uit die Laeveld die week: Kleinseun aangekla van moord op ouma, Pinky Phosa Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Kuba, die DA vra die Menseregtekommissie om in te gryp by Thaba Chweu-kosskool, Church Unlimited wy hul nuwe gebou in, en Hoërskool Rob Ferreira en Laerskool Witrivier neem hande om boelies aan te spreek.
Luister die hooftrekke hier.


×