100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 3 van 2021

Written by on January 22, 2021

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Covid-19 eis twee merkwaardige Laevelders binne ‘n week: Jackson Mthembu, minister in die presidensie, en dr. Robbie Nel, ‘n bekende dokter van Hazyview; swaar reën word verwag weens tropiese storm Eloise en daar is min dae oor voor vuurwapen-amnestie verstryk.
Lusiter die hooftrekke hier:


×