100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 16 van 2022

Written by on April 22, 2022

In die nuus uit die Laeveld die week: DA maak alarm oor munisipaliteite se kontantvloei, Laevelders ondersteun KwaZulu-Natal vloedslagoffers, Laerskool Laeveld vier hul 40ste bestaansjaar, Penryn se Miela Banza wen drie goues by Nasionale Akwatiese Kampioenskappe en Innibos hou eersdaags In Jou Huis Teater.
Luister die hooftrekke hier.


×