100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Geen toeskouers by Saterdag se rugby, asseblief

Written by on June 3, 2021

Witrivier en Nelspruit se rugbyspanne sê mekaar Saterdag vir die eerste keer hierdie jaar die stryd aan. Dis is die derde wedstryde in die Mpumalanga Ehlanzeni Laeveld Premierliga.
Ongelukkig mag geen toeskouers by die veld toegelaat word nie weens inperkingsregulasies.
Fanie Roos, ondervoorsitter van Witrivier-rugbyklub, en Morné Crous, afrigter van Nelspruit-rugbyklub, het vir Ludi vertel hulle wil natuurlik die toeskouers daar hê, maar moet nou eerder so veilig moontlik wees om die seisoen af te kan handel.
Luister weer na die gesprek.

Gelukkig word die wedstryde op DigiTv uitgesaai en rugbyliefhebbers kan dit kyk by https://www.channels.digitv.co.za/en/schoolevents-rugby.


×