Heroïne van R45 miljoen gevind

Written by on March 29, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Lede van die Kaapmuiden Witrivier se honde-eenheid het gister 33,5 kilogram heroïne onder die bak van ‘n Toyota-bakkie gevind. Die bak was oopgesny waarna die sakke dwelms onder dit weggesteek was. Die vonds is gemaak tydens ‘n stop-en-soek-operasie naby die Nkomazi-tolplek. Die waarde van die heroine is sowat R45 miljoen. Twee mans van 29 en 42 jaar, is in hegtenis geneem en sal vandag in die Low’s Creek rondgaande hof verskyn.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background