Heroïne in Mosambiek

Written by on July 6, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die woordvoerder van die Mosambiekse polisie, Inacio Dina, het gister beweer dat die owerhede ‘n dwelm-verslag wat die naweek gepubliseer is, ontleed. Die verslag beweer dat heroïne Mosambiek se tweede belangrikste uitvoerproduk is.
Die verslag is gepubliseer deur die Departement van Internasionale Ontwikkeling van die Londense Skool vir Ekonomiese en Politieke Wetenskap.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?