Gewapende rooftog in Witrivier

Written by on July 2, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Gewapende rooftog het Sondag by die White River Square-winkelsentrum plaasgevind. ‘n Man het na bewering by ‘n winkel – wat huishoudelike ware verkoop – ingeloop en die personeel met ‘n vuurwapen gedreig. Die slagoffers het in ‘n kamer agter die winkel weg gaan kruip en hulp ontbied terwyl die verdagte na bewering kontant van die winkel gesteel het. Dit is nog onbekend hoeveel geld gesteel is.  Foto: verskaf deur lid van die publiek

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?