Gevaarlike misdadigers ontsnap uit Mpu-selle

Written by on November 27, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Reuse soektog is van skaal gestuur nadat vyf gevangenes Saterdagmiddag uit die polisie-selle in Calcutta ontsnap het. Twee van die vyf misdadigers is gister weer in hegtenis geneem waar hulle buite Hazyview in Jusiticia weggekruip het. Beide mans was in aanhouding op aanklagtes van verkragting. Addisionele klagtes van ontsnapping word nou bygevoeg.

Vrede Khoza (21) is gearresteer vir poging tot moord, verkragting en ontvoering. Die drie wat nog op vrye voet is, was onder andere in aanhouding vir aanklagtes van moord, ontvoering en verkragtig.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background