Geldwa tussen Barberton en Badplaas geteiken

Written by on May 25, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Gewaagde poging tot ‘n kontant-in-transito rooftog het gistermiddag op die pad tussen Barberton en Badplaas, plaasgevind. Daar word beweer dat sewe verdagtes in ‘n Toyota-bakkie met registrasie nommer FSB 395 MP, ‘n G4S-voertuig van die pad gedwing het. Die geldwa se kluis is met plofstof oopgeskiet, maar dit is nog nie duidelik of die rooftog suksesvol was, en hoeveel geld gesteel is nie. Die Toyota-bakkie, met meeste van die verdagtes agter op die bak, het gevlug in die rigting van Barberton.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background