|

KANSA Jail & Bail
(6 November 2009)
                              

Reptiel Expo
(19 Sep 2009)



Radio Laeveld Ontbytrit
(16 Aug 2009)
         

Radio Laeveld Ontbytrit
(12 Julie 2009)
      
Ons Gee Om Vir Jou - Lelievlei lydenburg
(8 julie 2009)
            

Innibos 2009
(1-5 Julie)
                                                                                                     

Radio Laeveld Verjaarsdag Vasbyt
31 Mei 2009
        
     

RADIO LAEVELD EN MOTORFIETSE EN DINGE DOEN DIT WEER!!
     
           
   
  

Agriskou 2009






Lees alles oor die Sasol rally
hier
>>>>Promotor.co.za

  

 
Die jaarlikse Sasol Rally tref die Laeveld (Sabie,
Graskop, Witrivier & Nelspruit) weer van Vrydag 24 April en
eindig Saterdag 25 April 2009 op die Nelspruit Skougronde met 'n
ten toonstelling van die beste veldwedren spanne in Suid Afrika.
Lees gerus meer in die uitgawe van die ProMotor.co.za deur op
die foto hieronder te kliek en die
sasol.pdf leêr af te
laai.


Weereens Sukses!
Sondag 19 April '09
Dis weer Sondagoggend en meer as veertig
motorfietse staan gepoets in motorhuise en wag om daai knieë-lam
gevoel te kry wanneer sy 'oor' kloksgewys teen die bulte uit,
gedraai word. Dié keer lê die lang kronkelpaaie van die Long
Tom-pas na Lydenburg voor, en opgewonde vetrek nog 'n groep van
sowat sestig motorfiets-geesdriftiges uit die Laeveld vanaf
Radio Laeveld 100.5fm.
Met padwerke as die enigste probleem vergeet mens
gou van jou sorge terwyl die son op die spieëltjie blink en 'n
lekker ontbyd by die Trout Inn jou inwag. Elke honger
gaatjie word gou uit die verskeidenheid van lekker ontbytgeregte
gevul, want 'SO' moet 'n ontbyrit mos wees!
Sien jou weer by die volgende Radio Laeveld
100.5fm Motorfiets Ontbytrit en as jy nog nie saam
was nie, beskou jouself gerus as genooi! Hou dié spasie dop en
luister gereeld Motorfiets & Dinge met André & Rudi
weekliks op Woensdae om 15h20 vir meer inligting.
Marknavorsing & Meningopname
19 Maart'09





Tweede Radio Laeveld Motorfietsrit
8 Maart '09


KANSA Aflos Vir Lewe 7 Maart 2009!





Motorfietsrit 8 Februarie 2009!









Interskole Atletiek 2009
Interhoër





Interlaer





 |