|
InniBos 2006
Dit was sommer BAIE lekker by InniBos 2006 !
u

Carltonville 2006 Rally
Die "Team Smartcover" Subaru het 8ste plek
behaal uit 'n totaal van 54 inskrywings !. Radio Laeveld is 'n
trotse media vennoot. Die Radio Laeveld logo word ook baie groot
op die voertuig vertoon. Ons luisteraars is ook op 'n uurlikse
basis op hoogte gehou gedurende die 17de Julie.

Beide die "Team Smartcover" voertuie
vertoon die Radio Laeveld logo op die voorkant van die voertuie.
Die Conquest het 23ste ge-eindig uit 'n totaal van 54
inskrywings.

Agri Skou 2006 - Nelspruit

Inni Bos 2005
Dana Winner besoek Radio Laeveld

Radio Laeveld en Egoli span saam en vermaak Laevelders

Nicolas Louw

Jaar Eind Funksie 2005

|