100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

WEN WEN SOEK SOEK na ‘n TUK TUK

Event info
Date: July 4, 2022
Time: 06:30
Details

Jy staan ‘n kans om ‘branding’ vir jou voertuig of besigheid met ons ‘soek soek ‘n tuk tuk’ kompetisie, in samewerking met Sinage Co op 100.5FM. Sinage Co gaan ‘n Tuk-Tuk met die Signage Co en 100.5FM handelsmerk op, tussen 7h00-8h00 enige dag van Maandag tot Vrydag iewers in Nelspruit op ‘n prominente plek parkeer. As jy die eienaar of werknemer van ‘n plaaslike medium- tot klein-sakeonderneming is en jy vind die Tuk-Tuk kan jy inskakel na die ateljee (013-741 1999) met die woorde “ek soek soek ‘n Tuk Tuk” wanneer die telefoon geantwoord word. Daar is verskeie pryse wat die ‘branding’ van jou werksvoertuig of winkel voorkant insluit. Luister saam op 100.5fm vir meer. #TrotsLaeveld #OndersteunPlaaslik

×