EFF-man wil hof toe

Written by on April 21, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Alfred Skhosana, lid van die EFF se provinsiale wetgewer van Mpumalanga, het gister gesê hy sal sy party hof toe neem indien hy geskors word. Dit volg na hy glo nie genoeg tyd gegee is om vir ‘n dissiplinêre verhoor voor te berei nie. Skhosana het aan African News Agency gesê die EFF het hom op 28 Februarie geskors. Dit was glo na hy ‘n swak verslag in sy hoedanigheid as provinsiale sekretaris van die party, voorgelê het.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?