Duisende Mosambiekers keer terug

Written by on November 8, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Na jare in vlugtelingkampe in Malawi, keer duisende Mosambiekers terug huis toe. Dit is ná ‘n verslapping van spanning tussen Mosambiek se heersende Frelimo-party en die opposisie, Renamo. Die VN-vlugtelinge-agentskap, die UNHCR, het bevestig duisende vlugtelinge het na drie jaar in die Luwani-vlugtelingkamp, teruggekeer.
Volgens die UNHCR het meer as 12 000 Mosambiekers vanaf 2015 tot 2016 die grens in Malawi oorgesteek. Foto: African News

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background