Drie vas na hulle toeris beroof

Written by on November 15, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Drie verdagtes is gistermiddag tydens ‘n gesamentlike operasie – tussen Nelspruit misdaadbevegters – in hegtenis geneem. Dit volg na hulle glo ‘n toeris in ‘n winkel, van haar bankkaart beroof het. Hulle het die toneel in ‘n huurvoertuig gevlug. Nadat die voertuig na die ontmoetingsplek gevolg is, is ‘n ander voertuig, wat vermoedelik betrokke was by atm-bedrog en kaartkloning, geïdentifiseer. Die verdagtes is in hegtenis geneem en die polisie het op die voertuie beslag gelê.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?