DNS-toetse laat albino-moordsaak glo sloer

Written by on June 4, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die familie van die 14-jarige Gabisile Shabane – een van twee kinders wat in Januarie van hul huis in Hlalanikahle in Witbank ontvoer en later vermoor is – het gesê DNS-toetse vertraag die hofsaak. Dit sloer glo omdat sy gedwing is om remvloeistof gemeng met dagga te drink. Dit was kort voor die twee kinders vermoor is. Gabisile se ma, Annah Shabane, het gesê hulle het twee weke gelede die DNS-toetsuitslae vir die ander vermoorde kind, 15-jarige seun Nkosikhona Ngwenya, van die Suid-Afrikaanse Polisiediens ontvang. Shabane het aan verslaggewers buite die hof gesê dit is baie pynlik om maande lank te wag om ‘n mens se kind te begrawe.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?