Diarree-virus steeds kommerwekkend in Laeveld

Written by on August 14, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Meer as 1300 mense is na bewering met die diarree-virus in gebiede rondom Nelspruit gediagnoseer. Die wateroordraagbare siekte het vroeër vanjaar in die Ehlanzeni-streek uitgebreek. Volgens die provinsiale regering help die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes met die toets van plaaslike water, om die oorsaak van die uitbraak te bepaal. Woordvoerder Zibonele Mncwango het gesê dat terwyl die bron van hierdie ontstellende uitbraak nog nie geïdentifiseer is nie, word watertoetse deurlopend deur die Ehlanzeni Distriksmunisipaliteit, Departement van Water en Sanitasie, sowel as die stad Mbombela herhaaldelik daagliks uitgevoer.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background