Damvlakke styg effens

Written by on April 6, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die groot damme in Mpumalanga wys almal ‘n effense verbetering in die watervlakke. Dit volg die goeie reënval van die afgelope week. Die provinsiale vlak het vanaf 81,0 persent nad 81,3 persent gestyg. Die waterbestuursgebiede het ook verhogings in die volume van water gewys. Die Olifants het vermeerder vanaf 69,9 persent tot 73,4 persent, en Inkomati-Usuthu verhoog van 78,8 persent tot 79,9 persent. Die meeste damme in die Ehlanzeni- en Gert Sibande-distrikte het effense stygings in watervolumes getoon.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background