Dagga Uit Mpumalanga

Written by on March 24, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

NUUS: ‘n Vragmotor wat vanaf Mpumalanga op pad na Kaapstad toe was, is gekonfiskeer nadat dagga ter waarde van 36 miljoen rand in die trok gevind is. Drie verdagtes, 34, 36 en 50 jaar oud, is in hegtenis geneem. Brigadier Mohale Ramatseba, polisiewoordvoerder, het gesê die totale gewig van die dagga is 244kg. Die vragmotor is ongeveer 6 uur langs die N1 – ongeveer 10 km buite Colesberg na Hanover – gestop.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background