Voertuigkapings: Wat om te doen

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Tweede liggaam langs N4 ontdek na skietery

Nog ‘n liggaam is vanoggend langs die N4 Schoemanskloof ontdek, na ‘n skietery gisteraand. Die eerste liggaam is gisteroggend gevind. Daar word vermoed dat dit verband hou met onwettige mynwerkers in die area. ‘n Skietery het owerhede ook Dinsdagoggend genoop om dié roete tydelik te sluit vir verkeer. Volgens Moeti Mmusi, die woordvoerder van die […]
Malelane-hek môre gesluit weens jeugprotes

SANParke sê die Krugerwildtuin se Malelane-hek sal môre tydelik gesluit wees weens ‘n beplande optog deur werklose jeugdiges van Nkomazi. Die organiseerders beplan ‘n vreedsame optog om kwellinge te opper oor kwessies wat werklose jongmense in die area aangrensend aan die wildtuin raak. Volgens SANParke was pogings om met die organiseerders te vergader voor die […]
Borgtog toegestaan aan verkragting-beskuldigde in Nelspruit

Die bekende 32-jarige figuur in plaaslike gesondheidsorg- en fiksheidskringe wat aangekla word weens seksuele aanranding en verkragting is borgtog van R2 000 toegestaan in die Nelspruit-landdroshof. Die saak is uitgestel tot 15 Oktober vir verdere ondersoek. Sy borgvoorwaardes sluit in dat hy twee keer per week by die Nelspruit-polisiestasie moet aanmeld. Hy mag ook nie […]
Misdaadtendense verander met die seisoene
Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Drie mense, waaronder twee toeriste, sterf in botsing op N4 naby Ngodwana

Drie mense, insluitend twee toeriste van Ierland*, het gesterf in ‘n botsing waarby verskeie voertuie op die N4 naby Ngodwana betrokke was. Volgens die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid se Zandile Mavuso het ‘n vragmotor Woensdagmiddag op die Kaapsehooppad deur die kruising jaag en met drie voertuie op die N4 gebots. Dit sluit twee bakkies en […]
Securicon: ‘Dis moeilik om ‘n inbreker te sien as hy eers op jou dak is’
Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
H4-1 heropen betyds vir Parkeweek

Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, het die naweek, op die vooraand van SANParke se jaarlikse nasionale Parkeweek, die H4-1 tussen Skukuza en Onder Sabie amptelik heropen. Die leivore op een van besigste roetes in die Krugerwildtuin moes herbou word na vloed-verwante skade dit vir lank gesluit het. SANParke sê die konstruksie is bedoel om […]
Huldeblyke na ongeluk musiekagent, assistent eis

Die Suid-Afrikaanse musiekbedryf treur oor die dood van die bekende musiekagent, Mara van der Bergh, en haar assistent Samantha Fuller, in ‘n motorongeluk Saterdagaand buite Mbombela. Die bekende countrysanger, Tommy Dell, was saam met hulle in die voertuig op pad terug van ‘n vertoning toe hulle omstreeks 22:00 met ‘n bakkie gebots het. Barbara Ray […]
Reeksmoordenaar nog vier lewenslange vonnise opgelê

Die Hooggeregshof in Pretoria het die week die reeksmoordenaar Rassie Nkuna en die afgedankte polisiebeampte Jacob Chego elk vier lewenslange vonnisse opgelê vir die moord op die swanger Sabeiliwe Mogashoa en haar man, Lucky, in Pretoria in Maart 2022. Hulle het tereggestaan op 12 aanklagte, insluitend moord, ontvoering en bedrog. Die egpaar is voor hul […]