LOMAC-lugskou eersdaags aangebied

Die Laeveld Modelvliegtuigklub (LOMAC) bied volgende Saterdag ‘n lugskou aan. Alec Groenewald en Phillip Lewis gesels daaroor met Sonop Ontbyt. Luister hier:

Meer as 100 verdagtes gearresteer in Pelgrimsrus

Meer as 100 verdagtes is aangekeer tydens multi-dissiplinêre ontwrigtende operasies teen onwettige mynbou in Pelgrimsrus verlede week. Van die totaal 105 verdagtes is 91 ongedokumenteerde immigrante. Daar is ook op gouddraende materiaal en mynbou toerusting beslag gelê. Dit sluit 14 sakke gouddraende materiaal in sowel as R16,300 in kontant. Volgens die Mpumalanga polisie het hulle […]

Pumas skop Curriebeker-veldtog teen Haaie af

Die Airlink Pumas skop hul Curriebeker-veldtog Vrydag by Mbombela-stadion teen die Haaie af. Jimmy Stonehouse en Corné Steenkamp gesels met Sonop Ontbyt oor hul verwagtinge. Luister weer:

Wat is beter: Sade of saailinge?

Die organiese groentetuinkundige, Elzabé de Bruyn, was weer in die Saterdag Ontbyt-ateljee saam met Charles om te praat oor wat die beste is, sade of saailinge? Luister hier:

Mozzieweek volgende week aangebied

Hoërskool Nelspruit bied volgende week die 14de keer hul jaarlikse Mozzieweek aan wat topklas krieket na die Laeveld lok. Morné van der Merwe vertel meer. Luister weer:

Caring Angels Nursing College bekroon

Caring Angels Nursing College in Nelspruit het onlangs ‘n toekenning van ‘n Britse organisasie ontvang. Belinda Pretorius deel haar passie oor tuisversorging. Luister hier:

Dancing Queens bring Flashback tot lewe

Die Dancing Queens se jaarlikse konsertreeks ten bate van welwillendheid vind weer die einde van die maand plaas. Angela Kent en Donna James het vir Sonop Onbyt meer vertel meer oor dié gemeenskapsprojek wat vanjaar Feed the Need baat. Luister hier: