Byeterapie: Chroniese gesondheid is moontlik
Written by Mireille on June 10, 2025
Bye word al eeue lank ingespan vir alternatiewe en holistiese genesing.
Die naweek vind ‘n simposium oor byeterapie in Mbombela plaas by Bardolino.
Die plaaslike byeboer, Inge Austin, vertel wat dié eeue oue praktyk behels.
Luister weer:
Sien meer besonderhede: Bee the Future