Betogers maak Mbombela munisipaliteit-hekke toe
Written by RL Admin on May 9, 2018
Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.
Mbombela Munisipaliteit werkers is vanoggend verhoed om te gaan werk na betogende Tekwane-Noord inwoners die hekke toegemaak het. Die protes-aksie het glo oor watervoorsiening gegaan. Van die betogers het beweer dat die munisipaliteit twee weke gelede reeds beloof het dat water aan die Joe Slovo-streek in Tekwane-Noord gelewer sal word. Volgens die betogers was daar nog geen so aksie geneem het. Afgevaardigdes van die gemeenskap is huidiglik in ‘n vergadering met lede van die munisipaliteit om die saak uit te klaar.
Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.