Bergvlam se nuwe hoof amptelik ingewy

Written by on April 12, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Hoërskool Bergvlam het hierdie week amptelik hulle nuwe skoolhoof, Deon Visser, verwelkom. Visser is 1 Maart reeds aangestel, maar het op 10 April amptelik die leisels by oudhoof, Annemarié Kleynhans, oorgeneem. Bergvlam-woordvoerder, Mandi Barnard, het gesê die skool is baie opgewonde om Visser te verwelkom.
Sy het bygevoeg dat Visser in ‘n baie sterk akademiese opvoeding glo. Sy vrou, Trudie, is ook in die onderwys, en sal 1 Mei by Laerskool Bergland begin. Visser het gesê dat Bergvlam tot dusver in uitstekende hande was, en dat hy eers sal moet kyk watter veranderinge hy gaan aanbring.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track
Title
Artist

Background