Bergvlam-aanrandingsaak teruggetrek

Written by on June 8, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Die klag van aanranding teen die Bergvlam-kind wat na bewering ‘n Bergvlam-onderwyser in sy klas aangerand het, is teruggetrek. Die Nasionale Instituut vir die Voorkoming van Misdaad en Herintegrasie van Oortreders, het na ‘n ondersoek aanbeveel dat die saak teruggetrek word. Die onderwyser, Richard Prinsloo, het glo ligte beserings opgedoen. Ooggetuies het beweer dat Prinsloo die kind glo getart het, kort na laasgenoemde se ma voor hom doodgery is. Die kind moet vir die volgende ses maande sielkundige berading ontvang, en ‘n kursus oor woede-beheer bywoon.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track
Title
Artist

Background