Bek-en-klouseer in Mosambiek

Written by on July 10, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Meer as tweeduisend sewehonderd beeste is met bek-en klouseer besmet in die sentrale Mosambiekse provinsie Tete. Dit is glo weens ‘n tekort aan entstowwe. Daar word geglo dat die uitbraak in November – in die distrik Doa – begin het toe beeste water oor die grens gaan drink het Claudio Gule, hoof van Veeafdeling in die Provinsiale Direktoraat Landbou en Voedselsekuriteit, het gesê dat, hoewel daar geen siekte is nie, inenting ‘n doeltreffende manier is om die verspreiding van die siekte te voorkom. Volgens Gule is die eerste gevalle van die siekte langs die Malawi-grens bespeur.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Continue reading

Current track
Title
Artist

Background