Bat Hawk help in KNP

Written by on August 21, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

In reaksie op die renosterstropingskrisis waaraan die Kruger Nasionale Park onderwerp is, het die Ere Veldwagtersbewarings-dienste ‘n Bat Hawk-ligte vliegtuig geskenk. Dit is om ‘n oog uit die lug te wees vir hierdie bewaringsgebied. Vlieënier Andrew Decmet, het gesê die lug het ‘n belangrike deel van die stryd teen renosters en olifantstropery, in die meeste nasionale parke en bewaringsgebiede geword. Die hoë lopende koste van tradisionele vliegtuie en helikopters het egter beteken dat hulle nie altyd doeltreffend gebruik kan word nie. Hy het gesê hule het ‘n Bat Hawk-ligte vliegtuig gegee wat met die nuutste motors en toerusting opgeknap is. Dit is ‘n fantastiese instrument om te hê.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?