Barberton-myne toe as gevolg van betogings

Written by on May 8, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Al drie die Barberton-myne se hoof-ingange is toegemaak deur betogers. Sheba-myn, Consort-myn, sowel as Fairway-myn se werkers word verhoed om te gaan werk deur die betogers. Volgens ‘n bron op die toneel is die protes-aksie ‘n baie plofbare situasie op die oomblik, en die publiek word aangeraai om die omgewing te vermy. Callum McPherson, Hi-Tech Sekuriteit, het bevestig dat die R38-Kaapmuidenpad wel toeganklik is.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background