Barberton gevangenes met dwelms betrap

Written by on July 18, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Verskeie gevangenes in die Barberton maksimum sekuriteit tronk is op heterdaad betrap met onwettige middels, onder andere dwelms. Dit volg na ‘n gesamentlike operasie tussen die Departement van Korrektiewe Dienste en die Mpumalanga Openbare Orde Polisiëring-groep. Dwelms en ander onwettige produkte word deur vriende, familielede en korrupte bewaarders in die tronk ingesmokkel. Woordvoerder Hlungwani Mesia het gesê die departement het mannekrag van die polisie aangevra en 97 polisiebeamptes van Ermelo, Middelburg en Nelspruit het verlede week met 18 lede van die Noodspesialiste tydens die operasie kom help.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?